Lowlands-L Anniversary Celebration

Frontpage
The Project

Language lists
Languages
Talen
Sprachen
Sprog
Lenguajes
Linguagens
Langues
Языки
Bahasa-bahasa
语言,方言,士话
語言,方言,士話
言語と方言
Languages A–Z
Language Groups
Audio Files
Language information
Wish list

About Lowlands
Beginnings
Reflections
Meet Lowlanders!
Project Team
Contact
Site map
Offline Resources
Gallery
History
Traditions
The Crypt
Travels
Language Tips
Members’ Links
Facebook
Lowlands Shops
  · Canada
  · Deutschland
  · France
  · 日本 Japan
  · United Kingdom
  · United States
Recommended now!

What's new?

Guests...
Please click here to leave an anniversary message (in any language you choose). You do not need to be a member of Lowlands-L to do so. In fact, we would be more than thrilled to receive messages from anyone.
Click here to read what others have written so far.

About the story
What’s with this “Wren” thing?
   The oldest extant version of the fable we are presenting here appeared in 1913 in the first volume of a two-volume anthology of Low Saxon folktales (Plattdeutsche Volksmärchen “Low German Folktales”) collected by Wilhelm Wisser (1843–1935). Read more ...

Afrikaans

Gariep-Afrikaans / Griekwa-Afrikaans

Afrikaans (Garib/Griqua/Orange River Variety)


Listen to this translation narrated with near-native pronunciation:

[Download mp3]

Translation and Narration: Elsie Zinsser

Location: Johannesburg, Gauteng (South Africa)

Language information: [Click]Click here for different versions. >



Die Bostinktinkie

Die tinktinkie het hom se nes innie vjelt gehat. Eenag wassie ma en pa altwie yttie nes yt, om virrie kjenners kos te ga loep soek, en hille heddie kjenners helemal alleen innie nes gelos.

Na ’n tydjie kommie pa wee trig.

“Wat heddan hieso gebeer? vra hy. “Wie’t ver jille kwaat aangedoen, kjenners? Jille lyk helemal veskrik!”

“Ag, Papa,” sê hille, “daat nou-nou ’n tamaaie bangmaakding hie vebygekomloep. Hyt so wreet en lielik gelyk! Hyt met sy groot oge innie nes ingestaar en ons baie bang gemaak!”

“O ja,” sê die papa, “en waahien is hy nou?”

“Wel,” sê hille, “hys sountoe.”

“Wag nou maa,” sê Papa tinktinkie, “ek gaa hom agtenasit. Wies jille maa stil, ek sal vi hom kry.”

En so vlie hy die gedierte agtena.

Toe hy om die draai kom, is dit maanhaar wat da loep. Maa tinktinkie is g’niks bangie. Hy sit op maanhaar se rig en beginne hom te skel. “Wat kom loep soek jy by my se nes,” vra hy, “en maak my se kjenners bang?!”

Maanhaar is niks gepla nie, en loep doodluiters aan.

Nou gaan die opgewerkte mannetjie eers tekere! “Ek sê vi jou! Jy het daa niks veloor nie! En as jy trigkom,” sê hy, “dan sal jy sien! Ek wil nie graag nie,” en hy tel sy een been op, “maa ek breek jou se rig morsaf!”

Daarop vlie hy trig na hom se nes.

“So ja, kjenners,” sê hy, “dit sal hom leer. Hy sal wragtag nie weer trigkom nie.”


© 2011, Lowlands-L · ISSN 189-5582 · LCSN 96-4226 · All international rights reserved.
Lowlands-L Online Shops: Canada · Deutschland · France · 日本 · UK · USA