Lowlands-L Anniversary Celebration

Frontpage
The Project

Language lists
Languages
Talen
Sprachen
Sprog
Lenguajes
Linguagens
Langues
Языки
Bahasa-bahasa
语言,方言,士话
語言,方言,士話
言語と方言
Languages A–Z
Language Groups
Audio Files
Language information
Wish list

About Lowlands
Beginnings
Reflections
Meet Lowlanders!
Project Team
Contact
Site map
Offline Resources
Gallery
History
Traditions
The Crypt
Travels
Language Tips
Members’ Links
Facebook
Lowlands Shops
  · Canada
  · Deutschland
  · France
  · 日本 Japan
  · United Kingdom
  · United States
Recommended now!

What's new?

Guests...
Please click here to leave an anniversary message (in any language you choose). You do not need to be a member of Lowlands-L to do so. In fact, we would be more than thrilled to receive messages from anyone.
Click here to read what others have written so far.

About the story
What’s with this “Wren” thing?
   The oldest extant version of the fable we are presenting here appeared in 1913 in the first volume of a two-volume anthology of Low Saxon folktales (Plattdeutsche Volksmärchen “Low German Folktales”) collected by Wilhelm Wisser (1843–1935). Read more ...

Flag: South AfricaElsie Zinsser

Ste: Johannesburg, Gauteng, Zuid-Afrika
Projekbydrae: Vermiddeling, Afrikaans, Griekwa-Afrikaans


[Afrikaans] [English]

Ek is Elsie Zinsser, en is ’n lid van die lys sedert 1997.

My tuiste is in Suid Afrika, waar ek in 1951 gebore is, die oudste van Maria en Eben Van Niekerk se ses kinders. Daar word aanvaar dat ons afstammelinge is van Hollanders en Franse Hugenote wat tussen 1660 en 1670 aan die suidpunt van Afrika geland het.

Afrikaans is my moedertaal, en ’n produk van die sameloop van Hollandse en Laagsaksiese seelui, Maleise slawe, Franse Hugenote en inheemse Khoekhoens. Dit is my huistaal en die taal van my kultuur.

Ek het ’n passie vir alle tale, maar stel veral belang in Afrikaans, Engels, Duits en Mennoniete Plautdietsch. Die Laaglandse Tale lys gee my die geleentheid om my gedagtes met ander te deel wat ook in tale belangstel en wat ook hoop dat hul moedertale sal floreer.

Ek is ’n ma en ’n ouma en wanneer ek nie my beroep in kommunikasiekunde beoefen nie, reis ek graag, of stap, doen tuinwerk, lees baie en geniet ultra-ligte vlieg.

Elsie Zinsser
2005


© 2011, Lowlands-L · ISSN 189-5582 · LCSN 96-4226 · All international rights reserved.
Lowlands-L Online Shops: Canada · Deutschland · France · 日本 · UK · USA