Lowlands-L Members' Gallery
Lowlands-L : "My Lowlands" -- List members sharing their discoveries, ideas and feeling

Frontpage

Members' works
Mark Brooks
Sandy Fleming
Reinhard F. Hahn
Hannelore Hinz
Arthur A. Jones
Jakob Liek
Thomas Mc Rae
Tomás Ó Cárthaigh
Andrys Onsman
Wesley Parish
Pat Reynolds
Arend Victorie
Marsha Wilson

The Pin Wall

THIS SERIES:

Contents

Poems
Short Prose
Translations
Songs
Music
Performance
Pictures
Video
For Children

Contact
Disclaimer

OTHER SERIES:

Lowlands-L

Facebook
Offline Resources
Lowlands Shops
  · Canada
  · Deutschland
  · France
  · 日本 Japan
  · United Kingdom
  · United States
Anniversary
Travels
Traditions
The Crypt
History
Language Tips
Members’ Links



Reinhard F. Hahn

[To Reinhard F. Hahn’s index]


 Plattdüütsch  Afrikaans  Deutsch  English  Nederlands

 

In die stilte

deur Reinhard F. Hahn
(uit die Nedersaksiese taal vertaal deur Elsie Zinsser)
in Agathe Lasch* se nagedagtenis

af
en toe
in die stilte
raak dit aan my
jul laaste sekondes
se yskoue klou
toe die ondenkbare
skielik werklikheid was
toe jul toekoms jul aangluur
uit verskrikte oogholtes
van bleek gifsuigende grimasse
toe alles kant en klaar geskrewe was
op verrekte ledemate uitgegriffel
en deurmekaar in bodemdieptes opeengehoop
die oomblik tussen begryp en niks
toe die sperdraad se zoem ’n treurwysie word
’n traanlose geween
vir die vernietiging
van jul menswaardigheid
jul mense-geloof
en jul mense-droom
en oor al die leë woorde heen
tot jul nagedagtenis
 

* Agathe Lasch was een van die bekendste en vrugbaarste geleerdes van die Nedersaksiese (Nederduitse) taal. Sy het in 1942 omgekom in ’n gaskamer-omskepte transportwa wat vanaf Berlyn op pad na die konsentrasiekamp by Theresienstadt was.

 


[To Reinhard F. Hahn’s index]


© 2005, Lowlands-L • ISSN 189-5582 • LCSN 96-4226 • All international rights reserved.
Lowlands-L Online Shops: Canada · Deutschland · France · 日本 · UK · USA